Oktober 31 was Halloween gewees en al die Amerikaanse onderwysers wou graag 'n partytjie gegooi het waar hulle 'n pampoen uithol, opsny en buite die deur sit met 'n kers in. Kort hierna daag Batman op, die Australiaanse LO onderwyser by die skool, moet se hy is nogal 'n karakter: ek het hom voorgestel aan Captain Morgan, en ek dink dit was 'n fout gewees: hy is hopeloos verslaaf daaraan!
Thursday, 13 December 2007
Batman en halloween
Ons het 'n klomp jong onderwysers van Amerika en Kanada af sowel as 'n paar van Nieu-Seeland, Australie en 'n paar ander obskure plekke. Meestal gee hulle Engels vir die Sjinese afdeling en word gewoonlik gesĂȘ watter punte hulle klasse moet op uit average:)

Oktober 31 was Halloween gewees en al die Amerikaanse onderwysers wou graag 'n partytjie gegooi het waar hulle 'n pampoen uithol, opsny en buite die deur sit met 'n kers in. Kort hierna daag Batman op, die Australiaanse LO onderwyser by die skool, moet se hy is nogal 'n karakter: ek het hom voorgestel aan Captain Morgan, en ek dink dit was 'n fout gewees: hy is hopeloos verslaaf daaraan!
Oktober 31 was Halloween gewees en al die Amerikaanse onderwysers wou graag 'n partytjie gegooi het waar hulle 'n pampoen uithol, opsny en buite die deur sit met 'n kers in. Kort hierna daag Batman op, die Australiaanse LO onderwyser by die skool, moet se hy is nogal 'n karakter: ek het hom voorgestel aan Captain Morgan, en ek dink dit was 'n fout gewees: hy is hopeloos verslaaf daaraan!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment