Monday, 5 March 2007

Splendid Shanghai - more photo's

Renier het vandag vir my kom kuier in Shanghai, dis altyd lekker om 'n pel in 'n plek so ver van die huis af te sien. Ons het gaan Burger King eet op Nanjing road, gevolg deur 'n vrugtelose soektog vir 'n buskaartjie terug Taicang toe vir Renier. Hy het besluit om maar na die bus stasie te stap en sy kanse te vat. Hy was toe te laat en het die laaste bus gemis, ek het gesukkel om nie te lag nie. Hy moes toe maar in Shanghai oorslaap en die eerste bus die volgende dag vat, een wat hy moes stop soos dit by die stasie uitry of hy dit ook gemis:)

Hier volg 'n paar foto's wat ek geneem het op die laaste aand van Chinese new year.








HAPPY NEW YEAR!
:)


2 comments:

Unknown said...

Bravo 16 kom in!! Kom in!! Is daar lewe daar buite?! Hierdie is 'n toets...nie 'n wiskunde toets...of 'n kriekettoets...of selfs 'n VIGS-toets nie!! Maar wel 'n "comment"-toets...
Okei dan - wou maar net se... PIERRE SUCK!!!! p2

Pierre Sutherland said...

Dankie vir die vriendelike woorde Pieter-Paul, of is dit "tannie Irene"?!